Catalog Search Results
1) Huisgenoot
Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
2) Number 37
4) Weg Kuierkos
Wil jy regtig op jou vakansie of oor jou naweek voor die kospotte staan en swoeg om vir die hele familie kos te maak? Nie so gedink nie. Maar beteken dit jy kan nie lekker eet nie? Aikona, jy gaan smul as jy die splinternuwe Kuierkos 2015 in jou arsenaal het. Die span by Weg het al die harde werk namens jou gedoen. Hier’s 120 resepte, met die klem op doodmaklik maar vreklekker, waarmee jy eggenote, kinders, en kuiergaste kan beïndruk. Ons
...Wil jy ’n laekoolhidraat-eetplan volg, maar jy’s al uitgekuier met fyn blomkool, broodlose burgers en gebakte eiers? Met dié resepte kan jy kies en keur tussen smulkos wat vinnig, veelsydig, bekostigbaar en geskik vir die hele gesin is. Daar’s resepte vir sop, pizzas, slaaie, vis, hoender, vleis en selfs soetgoed.
6) Tuis
Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare
...7) SARIE KOS
SARIE KOS gaan oor kos wat die mond laat water en is trots SA. Dié maand is daar 60+ idees wat byna als onder 60 minute gemaak kan word, ons bak vakansiekoekies vir die koekieblik en braai 5 verskillende vleisgeregte vir die feestafel. Die tydskrif is vir enigeen wat geïnspireer word deur smake en geure, wat geliefdes wil bederf met geregte so reg uit die hart. G’n fieterjasies of aansitterigheid nie, net goeie, eerlike kos en gesonde
...Leef stadiger, leef lekkerder: Weg Platteland vier die leefstyl en entrepreneursgees van die mense wie se hart in die platteland lê – of hulle klaar daar woon, daar grootgeword het, beplan om soontoe te trek, graag daar gaan kuier of net hunker na ’n lewe weg van die gejaag. Die tydskrif is prakties én inspirerend, en ewe lekker om te lees en te kyk met artikels oor entrepreneurs, selfdoenprojekte, diere, tuine, kos, dorpe en mense.
...TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen.
...Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
11) SARIE Kreatief
SARIE Kreatief is weer terug met 29 breipatrone vir seuntjies en dogtertjies! Dink aan enige iets van komberse tot kussings tot poppe en hul klere- alles is hier vir jou kleinding!
12) Tuis Werf
Die 2de uitgawe van Tuis Werf is propvol inspirerende leser-opknappe – van ’n stoep in die Wynland tot ’n klein binnehof in die stad! Bou jou eie fontein en maak self plaveiblokke; ons wys jou hoe. Ons het ook slim planne met onooglike vibracrete-mure en wys ’n indrukwekkende tuin met vyf vertrekke. PLUS heerlike resepte vir oor die kole!
Sê tot siens vir maagpyn, opgeblasenheid en al die ander kwale wat soms gepaard gaan met ’n dieet ryk aan gluten. Of jy nou aan seliaksiekte ly, allergies is vir koring of net sensitief is vir gluten – in dié boekie sal jy talle ligte geregte en lekkernye vind wat jy sonder sorg kan eet. Daar’s selfs resepte vir glutenvrye brood, skons, muffins, pizza, tortillas, koeke en terte!
Pasta is veelsydig, vinnig, vullend en goedkoop. Jy kan dit omtower in enigiets van slaai, eenbakgeregte of selfs vir n spoggerige onthaal. Kinders, ouers, oumas en oupas hou ewe veel van die stapelkos en kan in n oogwink omskep word van eenvoudig na gesofistikeerd. Die versameling van 30 pastaresepte is ideaal vir die besige ma om iets heerlik en moeitevry in n japtrap op die tafel te kry.
One Direction-koors het Suid-Afrika getref! In Maart en April kom Harry, Liam, Louis, Zayn en Niall al die pad Suid-Afrika toe om drie konserte te hou – en vir volbloed-Directioners is daar nou Huisgenoot se fantastiese One Direction-tydskrif! Lees hoe die groep begin het, alles oor hul liedjies, albums, toere, tatoes, die fliek en natuurlik hope inligting en pretfeite oor elke lid. Daar’s ook ’n 1D-vasvra, pragtige foto’s van die ouens
...16) Handwerk Idees
Handwerk van voor tot agter! Moenie die eerste spesiale uitgawe van Idees-Handwerk misloop nie. Met duidelike stappe vir van ons gewildste handwerkprojekte oor die jare is dit die moethê –gids vir almal wat graag krieatief wil wees.
17) Trou Idees
Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals.
...In Boerekos - Saam aan Tafel, maak ons dit maklik vir jou om vriende en familie tuis te onthaal. Van maklike spyskaarte tot slim werkskedules en heerlike resepte – daar is iets vir elke geleentheid en elke smaak. Die perfekte geskenk vir enige kosliefhebber!
DRUM Food is back with all new mouthwatering recipes from the finalists of the DRUM Food Ambassador competition. There's a great mix of dishes for all your family's needs - from simple and scrumptious meals for the midweek rush to lavish culinary creations to wow dinner guests. What's more, each of these recipes are easy to prepare and use ingredients that you'll easily find in the shops.
’n Diagnose van diabetes beteken nie jy of jou gesin moet ophou lekker eet nie. Die kos in dié boekie is perfek vir mense met suikersiekte, maar lekker vir almal – dis glad nie nodig om aparte maaltye te kook nie. Daar’s resepte vir ontbyt, slaai, vis, pluimvee, rooivleis, groente en diabeet-virendelike soetgoed – selfs sjokoladekoek!
In Marina
Didn't find what you need? Items that were published more than six months ago and which are not owned by AACPL can be requested from other Marina libraries in Maryland.
Didn't find a newly published title?
Looking for a title that was published in the past six months? You can submit a purchase suggestion. Please do not submit purchase suggestions for titles that have not yet been published. Submit Request